Laat jou stem hoor en kies die beste drie van elke afdeling. Die uitslae sal gebruik word om die 2025 drie van die jaar te kies.
Ongelukkig kan van die drieë nie gebruik word nie as gevolg van video kwaliteit, of omdat daar geen opnames gemaak was tydens
die wedstryde nie. Indien daar wel drieë is wat privaat afgeneem is kan dit gestuur word na info@woeriesrugby.co.za